Successfully reported
+18

Pontac Manor Hotel & Restaurant

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Zion Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 420 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie luukse Victoriaanse herehuis met 5 kamers op Pontac Estate is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë en is volledig gerestoureer tot sy eertydse prag.

Geen gerief is ontsien om die hotelle 5 individueel versierde kamers aan te stel en toe te rus nie, die gastekamers is gemeubileer in fyn materiaal en beskik oor Victoriaanse meubels. Alle kamers is toegerus met 'n telefoon, TV, tee- en koffiemaakgeriewe en individueel beheerde lugversorging. Al die kamers het 'n uitsig oor die tuine of op Paarlberg.

Manjifieke tuine, ou eikebome en 'n panoramiese uitsig vanaf die stoep word aan gaste gebied. . Ontspan in die aande by die knus kaggel in Duke's Bar.

Gratis draadlose internettoegang is in die sitkamer beskikbaar. Daar is 1 konferensielokaal vir tot 30 afgevaardigdes met kleiner wegbreekkamers ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Oneal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 16 Zion Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pontac Manor Hotel & Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Zion Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArIWEiP5CItjrG4aUTmTgJOu4SdNa4OwqxkkOK0dDbYNzmbmRT9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 16 Zion Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.741564498264 18.9596799016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang