Successfully reported
+33

Portico 801

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Athens Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Portico 801 is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel op die strandfront in Tafelbaai. Dit bied onbelemmerde see-uitsigte en is slegs 50 meter van die strand af. Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 4 mense. Portico 801 is ook binne loopafstand vanaf die winkels, deli's, gesellige restaurante, nagklubs en plekke waar jy vlieërbranderplanke kan huur.

Die woonstel het 2 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en deure wat na die patio met beeldskone see-uitsigte lei. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas en vrieskas, 'n oond, eetgerei en breekware, en die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea is toegerus met 'n platskerm-TV (HD) met videospeler en opneemgeriewe op versoek. Die oopplan-eetarea het sitplek vir 6 gaste. WiFi is ingesluit.

Portico 801 het ook 'n groot patio wat oor die strand uitkyk met onbelemmerde see-uitsigte en 'n Weber-braai en gemaklike stoepmeubels. Die woonstel het 1 ondergrondse parkeerplek vir gaste met direkte toegang tot die gebou.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sonja G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend - Fenomenaal. Ons beveel definitief die plek aan. Die eenheid beskik oor alles wat jy benodig vir 'n gerieflike verblyf. Die see uitsig is ...
Sien meer
Sep 2025
Megan B
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Voortreflike verblyf met alles wat mens kan benodig.
Sep 2025
Erica A
Gesin met tieners
5.0
2 nights twice, everything worked well. Everything was perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Dimitri D
Saam met vriende
5.0
Lekker baie lekker. Ja, baie lekker en goed ingerig en gebly. Mooiste uitsig op die stoep ervaar. Sal enige tyd weer die eenheid huur.
Mei 2025
Charlene B
Gesin met tieners
5.0
Amazing! It was awesome! Everything about this place is just amazing! The location, the unit, and surroundings. We enjoyed the stay and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Athens Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portico 801 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Athens Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYTAxMjAxLTE5NWQtNDUxYS1hYjk0LTVhMGI3NTRmNTFmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 94 5 1 5 1 Athens Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.822823841894 18.4778881073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang