Successfully reported

Cosy - Best Rest Potch

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Desmond C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies en aangenaam. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel H
1 nag
5.0
Sep 2025

Heerlik gebly, alles 5 ster. Skoon, gerieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Ons het lekker oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Petrus B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Gastehuis het voldoen aan verwagtinge. Baie lekker sentraal en in 'n stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Enjoyable. Comfortable beds, white cotton linen, aircon and sparkling pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurene R
1 nag
4.8
Aug 2025

Baie aangenaam. Die verblyf was baie netjies en skoon. Baie goed toegerus en gemaklik. Ons het baie lekker gebly en kon beslis nog 'n nag oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sure H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie netjies, oulike plekkie vir 'n vinnige oornag. Baie netjies, oulike plekkie vir 'n vinnige oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

It is well worth staying at Cosy - Best Rest Potch. It is lovely, new accommodation. The garden is lovely. The cleaning lady could have been more friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muaz P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Comfortable. Comfortable. Had a good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanel J
Kort verblyf Gesin met tieners
0.0
Feb 2025

Gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Daar was wel die Saterdag 'n geraas omdat hulle nog besig is met verbouings en so aan. Andersins was daar geen probleem gewees nie.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Ben Pienaar Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3123c471f287438798530ed11c5b13394c01fbbee217f57b321ee5f6a037a54ca432cf8bd34c5d630bcc6a36c93457688785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 15 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70461 27.11072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang