Cosy - Best Rest Potch
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 'n slim-TV, plafonwaaier, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is driekwartbeddens, 'n slim-TV, plafonwaaier, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. WiFi is beskikbaar en daar is lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 'n slim-TV, plafonwaaier, lugversorging, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 4 is 'n gerieflike woonstel met 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Dit is ideaal vir gesinne of groot groepe. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 2 van die slaapkamers het en suite-badkamers en die ander 2 slaapkamers se gaste deel 'n badkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gedeelde badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Daar is ook 'n groot kombuis en leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 7 is op die boonste vlak van die gastehuis geleë. Dit is 'n dubbelkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed, wat in twee enkelbeddens geskei kan word indien dit voor aankoms gereël word. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 8 is op die boonste vlak van die gastehuis geleë. Dit is 'n dubbelkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed, wat in twee enkelbeddens geskei kan word indien dit voor aankoms gereël word. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Eenheid 4 het sy eie privaat ingang en kan tot 4 gaste akkommodeer. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, 'n slim-TV, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop het die eenheid 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Draadlose internettoegang is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 9 is op die boonste verdieping van die gastehuis geleë en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste dubbelkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die klein kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook in die eenhede is verbode.
Geen geraas, musiek, partytjies of geleenthede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Ben Pienaar Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang