Successfully reported

Premier Hotel Cape Town

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Ashleigh K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

The stay was comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Amazing! Loved it. Amazing, great, very happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomi H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Genoegsaam, voldoen aan wat verwag word van + per nag. Ja, alles was lekker! Ligging, stilte (verbasend, gegee dat dit amper op die seefront was - dalk omdat dit winter is en nie baie mense rondloop en raas op die strate nie). Wat lekker is, is dat daar 'n ontvangs was. Ons is op die tipe inboeksisteme waar mens kodes en boksies met slotte moet soek om in te check. Ons vermy dit nou deesdae altyd! Alles was skoon, kussings was nie 'n show-piece wat die bed laat mooi vertoon nie - mens kan actually daarop slaap! Personeel was vriendelik en effektief. Al wat sleg is, is dat ontbyt nie ingesluit is nie. Teen die hoër tarief kon hulle die eetkamer gevul het met gaste. Verander van buffet na à la carte en maak 'n plan. Mens verstaan dat 'n buffetontbyt te duur is om in te sluit. Maar met seisoen in die Kaap, sou ontbyt in-huis dalk welkom gewees het. Dit is een ding wat my sal laat besluit om weer te gaan of nie. Veilige parkering is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Velleni S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2025

It was value for money. It was a good stay. I had to ask for the toilets and hospitality tray to be filled on a daily basis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lilanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Goeie ligging maar teleurstellende diens en kwaliteit kamer. Die hotel het uitstekende ligging. Ons het 'n groep vriende individuele besprekings gedoen. Die kamer aangewys aan ons was nie op dieselfde standaard as die kamer wat ons vriende gekry het nie. Die kwaliteit afwerkings, meubels en netheid was aansienlik beter in hulle kamer. Ons kamer het ook uitgekyk op 'n onooglike verlate gebou waar 'n groep raserige seemeeue dag en nag geraas het. Die lugversorger is 'n antieke toestel wat baie raas en 'n goeie nagrus was ons nie beskore nie. Die hotel het glad nie gereageer op enige navrae voor ons inklokdatum nie. Personeel by ontvangs was nie gretig om te help nie. Personeel by die restaurant en portier was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frances W
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Apr 2025

Baie sleg. Die kamer was nie skoon nie, daar was dooie kakerlakke in die kamer en die stort was bitter vuil. Daar was 'n nat reuk in die kamer van 'n plek wat altyd toestaan. Geen yskas in die kamer om koeldrank eers koud te hou of iets te bere nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2025

Meer verwag vir die bedrag per nag. Nie waarde vir jou geld nie. Het al in baie beter gebly vir goedkoper per nag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 271

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 292 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Marais Road, Sea Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cf6df0308be2236ad0d417e1c95213e34cc17f895cd0f36ed84f2d0f19996f8c8feb9ab495c7f0254f53194a7b9dfc0b974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 1 Marais Road Sea Point 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.912611640194 18.389379382097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang