Successfully reported

Pretoria Country Club

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste ontvang 'n geskenkbewys van R150 per persoon, per aand en dit kan by enige van die 2 restaurante op die perseel gebruik word. Die geskenkbewyse kan ook by een van die Pretoria Country Club diensverskaffers gebruik word en dit sluit nabye restaurante en winkels in.
Tennis- en muurbaltoerusting kan by ontvangs teen 'n addisionele koste gehuur word.
Gaste kan ook 'n visvangpermit by ontvangs koop.
Die bomas by die dam kan teen 'n addisionele koste gehuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 241 Sidney Avenue, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13e2e7e2133d9f1859c4bc34cc4750730786ea2de647eeb0dd530648e6849b0a9926a5ca3b0149709bf51fdac916b468eda2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 241 Sidney Avenue Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.785546819528 28.252299533066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang