Successfully reported
+15

Prime Kimberley 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Welgevonden Street, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prime Kimberley 3 is 'n moderne selfsorg-eenheid op 'n perseel wat met ander gedeel word in Royldene, Kimberley. Die eenheid is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.

Die perseel het 'n elektriese heining en bied veilige, gemeenskaplike parkeerplek aan alle gaste. Dit is ideaal vir sakereisigers, hospitaalbesoekers en enigiemand wat op soek is na gerieflike verblyf in Kimberley.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michelle C
Saam met vriende
5.0
Rustige wegbreek vir 'n naweek. Baie lekker. Ruim. Skoon. Netjies. Het voorstelle aan die gasvrou gemaak, nl. om wynglase by te voeg, wasbak in hoofsl...
Sien meer
Jul 2025
Yolande O
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en moderne verblyf. Kimberley het 'n water tekort gehad, maar hulle het uit hul pad gegaan om water vir ons in kanne te bring.
Jun 2025
Keatlaretse Kefilwe T
Saam met vriende
5.0
Beautiful! It was perfect! The place is magnificent, I’d stay there over and over again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Dorothy B
Gesin met tieners
5.0
Baie gebruikersvriendelik en netjies. Sal dit vir seker aanbeveel. Verblyf was van hoë gehalte. Lugverkoeling was 'n wenner.
Jan 2025
Andre B
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut gerieflik en mooi, baie dankie. Verskriklik, sou net 'n haardroër waardeer het.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shantel Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 29 Welgevonden Street, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Prime Kimberley 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Welgevonden Street, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2865b2e641281e0f4c80d39d5ab1ebe05fdee61e8c590848fb2304b8dc0ae5f0afdd1c4340ca90f64b433d74113eceb20c8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 29 Welgevonden Street Roylglen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.756209202849 24.761355050926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang