Prime Kimberley 3
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Welgevonden Street, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Prime Kimberley 3 is 'n moderne selfsorg-eenheid op 'n perseel wat met ander gedeel word in Royldene, Kimberley. Die eenheid is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Die perseel het 'n elektriese heining en bied veilige, gemeenskaplike parkeerplek aan alle gaste. Dit is ideaal vir sakereisigers, hospitaalbesoekers en enigiemand wat op soek is na gerieflike verblyf in Kimberley.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Shantel Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 29 Welgevonden Street, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Prime Kimberley 3 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Welgevonden Street, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang