Primrose Accommodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Double Room Eenheid B
- Rates displayed are on a room only basis.
- Comfort Double Room
- Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Die verblyf ervaar nie beurtkrag nie, aangesien hul omsetters vir 6 uur op 'n slag kan loop. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Geen besoekers word toegelaat nie. Geen kookwerk binne die eenhede nie. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. Alle gaste moet met hul oorspronklike ID-dokumente inklok. Eenhede B en Eenheid C is verbind deur 'n geslote deur met 'n bykomende afskorting vir privaatheid en kan saam bespreek word vir groter gesinne. Geen partytjies word toegelaat nie. Ons is in 'n stil buurt geleë, en die rustige omgewing moet gerespekteer word. Geen besprekings vir kontrakwerkers sal aanvaar word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Aandblom Avenue, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang