Successfully reported

Pringle Sunsets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Andrew S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great and enjoyable. Accommodation was perfect and had no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Spectacular. Our couples vacation was amazing at Pringle Sunsets. The views were amazing. Starry skies at night were incredible. The house has a nice warm, cosy, and vintage feel about it. I would really do another holiday at Pringle Sunsets. The baboons in the area were a little bit of a shock, because when I booked that was not disclosed. But other than that, everything was perfect. Thank you for your hospitality. It was top notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick A
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Very pleasant. Very pleasant stay. Enjoyed every minute of it. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Pringle Sunsets
Dear Patrick, thank you for choosing Pringle Sunsets. It was such a pleasure having you and your family stay at our lovely home for your end-of-year break. Warm regards, Kate & Don

Anita H
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Apr 2025

Heerlik gekuier, maar die huis het nie aan ons verwagtinge voldoen nie. Pringle Sunsets het ongelukkig 'n algemene gevoel van verwaarlosing en was nie 100% skoon nie. Die agtertuin is heeltemal onversorg met gras wat kniehoogte groei. Daar is heelwat goed wat aandag kort: Die ketel se deksel maak nie meer oop nie, die skottelgoedwasser werk nie, die bad in die hoofslaapkamer neem so lank om uit te tap dat daar nie 2 mense na mekaar kan bad nie. Daar is geen water in die kombuis wanneer die onderste stort gebruik word nie. Die wit handdoeke is vol roesmerke, daar is geen gesigshanddoeke nie, daar was nie voldoende toiletpapier vir 6 mense vir 3 dae nie. Die hoofslaapkamer het vele ligte sonder gloeilampe. Die eetgerei en glase was nie skoon nie. Die koskas was vuil en baie deurmekaar. Die huis het 2 badkamers en nie 3 soos geadverteer nie. Die 2de badkamer se wasbak is gekraak met los krane in die bad en geroeste deurhandvatsels. Die Kolkol kort 'n bedekking om die water skoon te hou. Al ons gaste het gevoel dat die huis nie op 'n goeie standaard, soos geadverteer, is nie. Ons het die fantastiese groot binnebraai geniet en heerlik gekuier om die lieflike groot tafel!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Karla
Pringle Sunsets
Jammer om te hoor dat jy ongelukkig was by Pringle Sunsets. Ons doen ons bes om die plek skoon en netjies te hou aangesien ons 2 mense is wat alles skoongemaak en ge-sanitise het. Ons het dubbel seker gemaak dat die plek skoon en netjies is vir julle - daar word wel items soos buitekussings, 'n struikyster, ekstra ligte (in die geval van loadshedding) en speserye gestoor vir gaste se gebruik. Die agtertuin is 'n plus wat ek ekstra aangebied het vir julle vir die naweek aangesien dit nie op die web geadverteer word nie. Die agterplaas is deel van die vleiland en ons het nie beheer oor die natuur nie, soos julle duidelik die verskil in voor- en agterplaas kon sien, en soos ek verduidelik het toe ek julle deur die huis gevat het. Die gras word een keer elke 3 weke gesny en was definitief nie kniehoogte soos op die resensie aangedui nie. Die skottelgoedwasser is 100% werkende en ek gebruik dit op 'n daaglikse basis vir glas en eetgerei. Ek kon sien dat dit gebruik was deur die loop van die naweek, omdat al die tablette wat ek gelos het, gebruik was en die masjien het gehardloop toe ek daar aankom nadat julle vertrek het. Daar is instruksies op die masjien geplak. Pringle Sunsets is 'n selfsorg eenheid en dus moet julle die verbruikersgoedere aanskaf. Ek los wel 3 toiletrolle, body wash, shampoo, bubble bath, skottelgoedopwasmiddel en tablette vir die skottelgoedwasser. Ek het deur die loop van die naweek handdoeke gebring toe julle gevra het daarvoor om dit vir julle te vergemaklik. Ek los gewoonlik 2 handdoeke per kamer soos aangedui op die blad. Ons het waterskade gekry in die hoofslaapkamer en dus is daar 1 liggie dood op die kandelaar, maar dit beïnvloed nie die beligting nie en ons het 'n ekstra bedlampie in die kamer gesit vir julle gerief. Ek verstaan dat die waterdruk geaffekteer kan word indien die stort ook gebruik word, soos dit sal doen in enige ander huis, maar daar is beslis water. Die wasbak in die hoofslaapkamer is ook in 100% werkende toestand, daar is geen krake wat die gebruik van die wasbak of die veiligheid van gaste sal affekteer nie. Die bad in die hoofslaapkamer is massief en vat baie water om vol te tap, en dus vat dit 'n bietjie langer as 'n normale bad om leeg te tap. Ek is ook nie seker waar na die geroeste handvatsel of los krane verwys word nie. My plekkie word geadverteer as 'n “rustic woning” en 'n selfsorg eenheid en nie 'n 5 ster hotel nie.

Tayla K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Apr 2025

Dangerous baboons. The area is peaceful and quiet, and it's ideal if you want a close-to-camp setup. It is not very modern, so it's supposed to give you a feel of being away from technology or the busy life. The issues I had were that you can't even open the doors and windows, or else a baboon will come and invade your space, and it was uncomfortable for the times we sat outside. You hear the whistle being blown, which is an alert from baboon watchers. We opened the door just to step out for fresh air, and in a split second, four baboons came inside, threw the food on the carpet, and started going through the food—my daughter was traumatised by this. The information given to you is limited, but there are baboons every day, and they are savage. We ran to a neighbour to help get them out, and luckily they did, but imagine if they hadn't? The place would have been a mess, and I cleaned up before leaving. It's a nice area with scenery, but if you want to be outdoors and enjoy the air, then I don't suggest this place for you. You are constantly on alert for wild baboons. I even have videos of how they ran in the house, and even after putting them out, they still pull on the door handle and car handles. It's crazy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Letecia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Amazing, wonderful and very pleasant. We had a wonderful time at Pringle Sunsets. We enjoyed every minute of it. The hosts are friendly and extremely helpful. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam C
Kort verblyf
4.4
Okt 2024

Very relaxing. We had a very relaxing stay in Pringle Sunsets. The house is large and comfortable. Everything we needed was available. The shops were only a few hundred metres away. There were some baboon droppings in the kolkol, so we ended up not using it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fleur T
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2024

More home comfort than upmarket, but you can really relax and enjoy your stay! It was our bad luck that it was storming and windy the weekend we stayed at Pringle Sunsets, so we weren't able to use the hot tub or really enjoy the natural beauty of the area. But we were extremely grateful for the gorgeous large fireplace in the lounge, as it kept us toasty warm, despite the cold weather. Kayla was extremely helpful and very quickly came to assist when the kitchen plugs tripped due to the storm. The entire top floor is the kitchen, dining area and lounge and the bedrooms and bathroom are downstairs, which is nice for those who want to get away from the noise upstairs. The couches are very comfy if you are wanting to spend a few hours playing one of the many games available. It's not a fancy spot, more homely and comfortable, but it had everything we needed and we thoroughly enjoyed our stay. Get out and explore the area, as there is a lot more to see and do than one might expect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Madelein M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfect location, lovely homey house with everything you need. We had a wonderful time at Pringle Sunsets. The house is lovely, the kitchen is well-equipped with everything you need. The inside fireplace/braai was perfect for the windy days, and we enjoyed relaxing in the hot tub on the deck with lovely views of the mountains. The hosts are friendly and extremely helpful. If I could make one suggestion, it would be extra closet/hanging space in the main bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Pringle Sunsets
Madelein, thank you very much for your lovely words and for your very good suggestion for longer-staying guests needing extra hanging space in the main bedroom - we will definitely make it happen! Also, thank you for being so friendly and easy-going. Enjoy 2024 and stay safe. Warm regards, Kate & Don

Nikita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Amazing owner/host, beautiful place. The perfect getaway spot. Considering the heavy rain and hectic winds, we had the most amazing time by the fire, in the hot tub, and playing board games. We felt spoiled by Kate and Don, who made sure we were fine and had everything we needed. They are the most amazing hosts! The house has everything you need for a holiday. Honestly, the photos don't do it justice. You have to see and experience this place in person. Everything was clean and tidy, and all our needs were met. When the sun came out, we had an even better time. It's truly a lovely town and an amazing house. The locals around Pringle Bay are very friendly! The local shops are awesome, and the pubs and restaurants are really nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Pringle Sunsets
Nikita you and your friends were amazing - thank you so so much for these lovely words and hope you made good memories and will return soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 1099 Hilton Circle, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e8d7c0a7df03c686f13ace3c4e2e92162c008cddf6955b459dee10347266074ffc3d2677b7c1fd376f80f6e5f1c85e86cd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 ERF 1099 Hilton Circle Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.346616240088 18.835834675463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang