Prost Hotel Swakopmund
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 wat 'n kamer met volwassenes deel bly gratis. 
Daar is beperkte parkeerplek in die veilige parkeerarea. Die ontvangspersoneel sal meer inligting kan gee rakende beskikbaarheid. Die hek na die veilige parkeerarea kan slegs deur hotel-personeel oop- en toegemaak word. Komplimentêre binneparkeerplek is tot 22:00 beskikbaar, buiteparkeerplek voor die hotel is na 22:00 beskikbaar. 
Neem asb. kennis dat die meeste paaie in Namibië goed gegradeerde grondpaaie is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 42 Nathaniel Maxuilili Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang