Successfully reported
+35

Protea Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Protea Street, Kanonkop, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Protea Guesthouse bied oornagverblyf in Middelburg wat ideaal vir 'n sake- of ontspanningsreisiger is.

Hierdie gastehuis bied 'n Standaard Koningkamer vir 2, 'n Standaard Gesinskamer vir 4 en 2 Gesinskamer vir 3. Die kamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Party van die enkelbeddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met stroomdienste in elke kamer. Gaste kan in die tuin ontspan en daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Selma N
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en eerlike verteenwoordiging van wat jy werklik kry. Dankie julle, dit was aangenaam. Lekker admin uitgewerk - julle kamer was baie mo...
Sien meer
Aug 2025
Johan N
5.0
Netjies en gerieflik. Het net oornag en alles was netjies en gerieflik.
Feb 2025
Natasha M
Besigheidsreis
5.0
Perfek. Baie dankie, Kiki en Desire het baie lekker gebly. Om weg te wees van die huis en dan by 'n gemaklike plek oor te slaap is net wat julle gebie...
Sien meer
Jan 2025
Tania R
5.0
Rustige kuier saam moeder. Goeie vriendelike diens ontvang vandat ons daar gestop het, tot ons weer gery het. Die kamer was skoon en netjies en presie...
Sien meer
Jan 2025
Carina H
Gesin met klein kinders
4.8
Vir 1 aand was dit alles wat ons nodig gehad het, dit was baie rustig. Ja, dankie, dit was lekker.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Chene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Protea Street, Kanonkop, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Protea Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Protea Street, Kanonkop, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe507a6fa0444ed64fa2e24daa7f94306d6f5627c9b61af33eca8f75e37c1825399001c4dad70142ec3fdaf59fa11979cbfc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 13 Protea Street Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.747972 29.464979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang