Successfully reported

Protea Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Selma N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld en eerlike verteenwoordiging van wat jy werklik kry. Dankie julle, dit was aangenaam. Lekker admin uitgewerk - julle kamer was baie mooi gedecoreer binne en alles mooi opgepas. Ek love die detail aan die plugs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag
5.0
Feb 2025

Netjies en gerieflik. Het net oornag en alles was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Perfek. Baie dankie, Kiki en Desire het baie lekker gebly. Om weg te wees van die huis en dan by 'n gemaklike plek oor te slaap is net wat julle gebied het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chene
Protea Guesthouse
Dankie, Natasha. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om weer van julle te hoor.

Tania R
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustige kuier saam moeder. Goeie vriendelike diens ontvang vandat ons daar gestop het, tot ons weer gery het. Die kamer was skoon en netjies en presies soos op die foto's. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Vir 1 aand was dit alles wat ons nodig gehad het, dit was baie rustig. Ja, dankie, dit was lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kharla G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2025

Baie rustige area. Alles wat jy nodig het vir een aand se oorbly. Ek het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies. Geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

France D
1 nag
4.0
Mrt 2025

Skoon, netjies en veilig. Dit was baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dinkies P
1 nag Gesin met tieners
3.8
Sep 2025

Sal wel oorweeg. Dalk net ekstra eetgery oorweeg, bv. borde en klein melk in die yskas. Verder geen probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mark H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Okt 2025

Baie teleurgesteld. Die wasbak is geroes, die koue kraan het geen water gehad nie, daar is 'n oorlooppyp wat gedrup het voor die deur, net 2 koppies vir 4 mense die eerste dag. Geen opwasbak vir kombuisware nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Chantel N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Waarde vir geld. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Chene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Protea Street, Kanonkop, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe507a6fa0444ed64fa2e24daa7f94306d6f5627c9b61af33eca8f75e37c1825399001c4dad70142ec3fdaf59fa11979cbfc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 13 Protea Street Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.747972 29.464979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang