Successfully reported

Protea Huis

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Angelier
Slegs verblyf.
Eagle Kamer
Slegs verblyf.
Bluecrane
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls

Geen kontant word by die gastehuise aanvaar nie. Vereffen asseblief die balans met 'n bankkaart of via EFT.
Etes is nie by ons tariewe ingesluit nie. Gaste kan egter die gemeenskaplike kombuis op die grondvloer gebruik.
Slegs die Volstruis-, Protea-hoofkamer en Bluecrane-kamers is en suite. Alle ander kamers deel 'n gemeenskaplike badkamer in die gang.
Rook, hubbly en vaping word nie binne die huise of kamers toegelaat nie.
Daar word van elke gas verwag om 'n ID, paspoort of rybewys saam met 'n foto by inklok te toon.
Geen harde stemme, geluide of musiek word toegelaat nie, aangesien die gastehuise in 'n woonbuurt geleë is.
Die gastehuis aanvaar geen verantwoordelikheid vir die veiligheid of gedrag van gaste of hul kinders nie. Die perseel is nie kindervriendelik nie weens verskeie veiligheidsgevare, insluitend elektriese toerusting in kamers, oop swembaddens, balkonne, elektriese hekke en oop trappe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Leopard Road, Theresa Park, Pretoria, 0166, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH75ujmYGhSMNU5dn6t5U2YWGukiNDCpHaUbqrdT8PU1z9jIPUZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 12 Leopard Road Theresa Park 0166 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.674186254302 28.147346261248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang