Successfully reported
+26

Protea Place

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Wodehouse Street, Sandringham, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Protea Place bied gerieflike verblyf in Sandringham, Queenstown. Die gerestoureerde gastehuis het houtvloere, 'n hoë plafon, kosyne en kaggels.

Die verblyf word in 6 en suite-slaapkamers gebied. 5 van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die 5 koningin-slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Kamer 6 het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en dis geskik vir 'n gesin van 3.

Die kamers het elk 'n plafonwaaier met afstandbeheer, 'n TV met sekere DStv-kanale, elektriese komberse, 'n yskassie, breekware, eetgerei, glasware, 'n strykyster, strykplank, 'n klerekas en 'n lessenaar.

Die gastehuis het Trellidor-hekke en veilige parkeerplek

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Mellisa K
Besigheidsreis
5.0
The best. Very nice and clean lovely place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Khanyisa N
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. My stay at the guest house is always a pleasant experience. I enjoy it so much! The staff is the best; the lady was even kind ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Robert M
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, skoon en waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die eenheid was perfek vir ons behoeftes, netjies en sentraal.
Mei 2025
Sanita K
Besigheidsreis
5.0
Stil en rustig. Alhoewel ons 'n king size bed bespreek het en 'n queen size bed gekry het, het ons lekker gebly. Die plek is baie skoon en daar word g...
Sien meer
Mrt 2024
Jessica S
Besigheidsreis
5.0
My home away from home. Perfect as always, with the added bonus of a work station in my room, which came in very handy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 24 Wodehouse Street, Sandringham, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Gaste dink Protea Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Wodehouse Street, Sandringham, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5be72e74b971d6de698e3154bc6fce283763c6fa35b0f58e2e96fc5395411e93c96a9aa853630e890ef443693b52565acd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 24 Wodehouse Street Sandringham 5319 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.90139717521 26.878395638194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang