Protea Place
Beskrywing
Die kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar met 'n stoel, 'n klerekas, strykyster, strykplank, kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n toonbank met 'n stoel, 'n klerekas, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei in.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n spieëltafel, 'n kaggel, 'n yskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed met 'n en suite-kamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n klerekas, 'n mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie baie ruim en suite-kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, wat dit ideaal maak vir klein gesinne of gaste wat ekstra slaapplek benodig. Die kamer beskik oor pragtige Oregon-dennehoutvloere en 'n kaggel, wat karakter en warmte aan die ruimte verleen. 'n Aparte ingang lei na die eenheid, en privaat, veilige parkering van die straat af word vir gerief voorsien. Basiese selfsorggeriewe is beskikbaar, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, sowel as breekware en eetgerei. Vir vermaak en konnektiwiteit is die kamer toegerus met WiFi en 'n TV met die DStv EasyView-pakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié en suite-kamer het sy eie ingang en stoep. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 3 gaste, 'n afstandbeheerde waaier en lig, 'n spieëltafel, bedkassies, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is ook 'n ingeboude kas, lessenaar, yskassie, ketel, mikrogolfoond en breekware. Privaat en veilige parkeerplek is op die perseel, reg voor die ingang beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Wodehouse Street, Sandringham, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang