Successfully reported

Providence Villa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n yskassie, broodrooster, ketel, koffiedompelpot, mikrogolf, glase, eetgerei en borde.
Slegs verhit-en-eetgeriewe.
Varsgemaalde koffie, suiker en melk word voorsien.
Geen oond of stoof is beskikbaar nie.
Basiese geriewe soos badhanddoeke, bedlinne, handseep en toiletpapier word voorsien.
Ekstra kussings en komberse word voorsien.
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook in die kothuis is verbode.
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Galjoen Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafba9ac40561dd78bbf65c7e06a81b91df020abf01feb25d12b6ecc8b6f9c34d63b1d78af24a3af69d4e99a27c95026e53ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 4 Galjoen Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.414487411929 19.19240131164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang