Successfully reported

Pumba Lodge – PRM122 @ Mabalingwe

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R345.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R7800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Sleutel-/breekskadedeposito gelykstaande aan 1 nag se verblyf is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking en is terugbetaalbaar per bankoorplasing binne 6-7 werksdae na vertrek, sodra die huis nagegaan is en alles in orde gevind is.

Opsionele daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste, vra asseblief die gasheer vir die koste.

'n Opsionele wildritvoertuig is beskikbaar teen 'n bykomende koste per dag. Onderhewig aan bespreking vir die volle duur van u verblyf. Doen asseblief navraag by die gasheer vir die koste.

Let asseblief daarop dat die huis slegs toeganklik is met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Voertuie met lae grondvryhoogte word nie aangeraai om die pad te gebruik nie. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 10 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 10 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb30a37bf6363578bc25db845d868226c470e7cb2893b9a590991fce05c55d6da4aa15485fd9ff595b3c72e2deeebbe51c6b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 800 per nag (plek vir 10) R516, Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.819079810118 28.058462657696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang