Successfully reported
+16

Pumpkin Tree Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Vos Street, Groenkol, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pumpkin Tree is in die rustige woonbuurt Groenkol, Middelburg, geleë. Hierdie interessante gastehuis is in 'n rustige, gevestigde area geleë en bied 'n rustige atmosfeer. Hier kan gaste 'n heerlike verblyf geniet met uitstaande diens en gasvryheid.

Verblyf beskik oor 8 uniek versierde kamers, almal met aparte ingange en en suite-badkamers. Die kamers het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens wat met kraakvars wit linne oorgetrek is. Handdoeke word ook voorsien. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-internettoegang in. Alhoewel rook nie in die kamers toegelaat word nie, is daar 'n toegewese rookarea.

Die lieflike ruim eetkamer, met 'n uitsig oor die welige tuin en uitnodigende swembad, bied heerlike ontbyt vir beide die vroeg opstaan en diegene wat verkies om in te slaap. Daar is ook 'n watertand snackkroeg op die perseel of aromatiese koffie in die eetkamer. Etes en kosblikke kan op versoek gereël word.

Pumpkin Tree Guesthouse is net 'n uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria, 407 km vanaf die Krugerwildtuin en 416 km vanaf die grenspos na Mosambiek, maak is 'n baie sentrale oornagbestemming.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ina D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie. Tuin 'n lushof. Baie lekker, pragtige tuin.
Aug 2025
Ilze N
Gesin met tieners
5.0
Gasvry en vriendelik. Kamers skoon en netjies. Alles en nog meer. Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en die gastehuis is pragtig, netjies en skoon...
Sien meer
Jul 2025
Aliza P
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik, skoon, vriendelik, sentraal. Heerlik gebly. Die tuin is 'n lushof, die swembad is heerlik, die kamer was ruim, netjies en skoon. Anita was b...
Sien meer
Apr 2025
Brenda M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, peaceful and soothing. We enjoyed our stay and the host welcomed us so nicely and she made us feel at home at her nice guest...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Ursula M
Gesin met tieners
5.0
Netjies. Skoon. Gemaklik. Heerlike ontbyt! Heerlik gebly. Uitstekend.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 7 Vos Street, Groenkol, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Pumpkin Tree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Vos Street, Groenkol, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc673be455b0efb8c6f17d1f63f11ead8b7e5d5a5da40a0b7eb0c5daddcc6bad08e007c57b37d6c636e8f7dd86f108a58fabb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 7 Vos Street Groenkol 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.780309115348 29.458796780404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang