Successfully reported
+12

Purple Daisy Guest Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: On the corner of Lourens Rivier Road and Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Purple Daisy Guest Studio is 'n selfsorgwoonstel wat in die kusdorp Strand geleë is. Dié ateljee is ongeveer 900 m van die swemstrand af, en 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Dit is ook na aan Somerset Mall, gholfbane en verskeie wynroetes. Stellenbosch is ook net 'n 19 km-rit tussen pragtige wingerde deur.

Purple Daisy Guest Studio het 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -leefarea. Daar is ook 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie.

Die slaaparea het lugversorging en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Die en suite-badkamer beskik oor 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Sjampoe, seep,1 stel handdoeke word voorgesien. Die kombuis is toegerus met 'n oondjie en 'n drie-plaatstofie en oond, 'n yskassie, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, ketel, breekware, eetgerei en 'n ontbythoekie. Die oopplan-sitkarea het 'n gemaklike rusbank wat kan oopslaan in 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met volledige DStv (PVR). Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het 'n gekoppelde alarm.

Die woonstel bied verder 'n privaat ingang, veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en 'n tuintjie met 'n draagbare braaier, bank, sambreel. Hout word gratis voorsien op aanvraag.

Ons kan ook 'n skoonmaakdiens per dag teen 'n ekstra fooi verskaf (reël met eienaar).

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • On the corner of Lourens Rivier Road and Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Purple Daisy Guest Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: On the corner of Lourens Rivier Road and Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YWVjOTc2LWY3NWYtNDY2Ni05MTkzLWE2N2MyZWQ5MGQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 On the corner of Lourens Rivier Road and Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.108170580518 18.83291924785
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang