QATP- TEST Multiple Rooms/units
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 4, First Floor, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R20 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Toetslys//bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Emgwenya. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek, alleenreisigers óf korporatiewe reisigers aangesien hierdie eiendom 'n vreedsame en rustige uitsig oor die omgewing bied.
Dié gastehuis bied gaste 3 kamers met 'n privaat badkamer, 2 kamers wat 'n badkamer deel asook 'n privaat luukse kamer. Elkeen van hierdie kamers kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad en 'n stort.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis vir waardevolle items, gratis WiFi asook 'n tee- en koffieskinkbord in. Hierdie eiendom bied 'n kontinentale ontbyt en ander maaltye op versoek en teen 'n ekstra koste.
Gaste het volle toegang tot 'n knus gastesitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel waar hulle met 'n boek kan ontspan. Vir diegene wat 'n maaltyd wil voorberei, is 'n volledig toegeruste kombuis beskikbaar vir gaste om van gebruik te maak. Die eiendom het ook 'n uitgestrekte tuin en braaigeriewe. No Yorkies allowed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Daniel Host Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Unit 4, First Floor, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink QATP- TEST Multiple Rooms/units het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 4, First Floor, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang