Successfully reported
+19

Quay West

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 543 R1 780 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Quay West is 'n knus selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Velddrif Quays naby die Bergrivier.

Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, aparte aantrekkamer en ruim en suite-badkamer met toilet, wasbak en moderne stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 ekstra lang enkelbeddens omskep kan word. Die klein en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die balkon bied beperkte uitsigte oor die Bergrivier.

Die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed. Die klein en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die balkon het 'n beperkte uitsig oor die Bergrivier.

Op die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die kombuis het 'n graniettoonbank en die sitkamer het 'n futon. Dit lei na 'n onderdak-terras met braaigeriewe waar gesinne en vriende gehaltetyd kan deurbring. Daar is onbeperkte WiFi. Die slim-TV het sekere Easy View Multichoice-kanale. Gaste kan by hulle eie Netflix-rekening inteken.

'n Dubbelkajak is beskikbaar teen 'n minimale ekstra tarief. Die Bergrivier is sowat 40 m van hier af en die jetty sowat 90 m.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 13 Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quay West het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 543
R 2 543 R 1 780
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 543
R 2 543 R 1 780
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 543
R 2 543 R 1 780
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45c37f57e53c410d792f00a80ee94a453690439711d998ba0ef9eb41bfa93b3fe7c14599efe58e893b42a404d5c5f8adb72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 543 nouVanaf R1 780 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 13 Velddrif Quays Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.78687447033 18.166169775463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang