Successfully reported
+13

Queen Elizabeth 4

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Queen Elizabeth Drive, Manaba, Kwazulu-Natal, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Queen Elizabeth 4 is 'n selfsorg-eenheid in Manaba Beach, Margate. Die area is langs Lucienstrand geleë wat met 'n Blouvlagstatus spog. Die eenheid is naby verskeie strande, Wild Coast Sun, Margate Country Club, Pure Venom Reptielpark, Skyline Natuurreservaat en South Coast Ocean Safaris.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en kombuistoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n TV (bring asseblief jou eie dekodeerder, kaart en kabels saam), 'n braai-area, plafonwaaiers en 'n toesluitbare motorhuis op die perseel in. Die eenheid het 'n alarmstelsel met 'n 24-uur gewapende reaksie. Maak asseblief alle vensters toe en skakel die alarm aan wanneer jy die eenheid verlaat.

Doendinge in die area sluit swem, visvang, vlieërbranderry, voetslaan en voëlkyk in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tertius H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies gewees; kon nie better wees nie. Ons is meer as tevrede en dit was n fantastiese week gewees en gaan verseker met my tweede wegbreek-kans so...
Sien meer
Okt 2025
Ilze V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons wil weer kom. Dit is ons tweede keer hier. En ons wil graag weer volgende jaar kom. My kinders noem dit al die see huis. Jy kan nie vir 'n rustige...
Sien meer
Jul 2025
Nadine H
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf, 5 sterre vir waarde vir geld! Ons het ongelooflik lekker gebly! Die verblyf was silwerskoon en pragtig onderhou, met 'n asemrowen...
Sien meer
Mei 2025
Marina V
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Baie lekker gebly en moeite werd.
Sep 2024
Ruan L
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige eenheid, veilig en netjies, meer as wat ons verwag het. Pragtige plek, veilig en netjies met 'n stunnige uitsig. Ons sal definitief weer hier...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 4 Queen Elizabeth Drive, Manaba, Kwazulu-Natal, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Queen Elizabeth 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Queen Elizabeth Drive, Manaba, Kwazulu-Natal, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf906f5e5643710022b01ecaa56f3957d26b9304ad60c9d8fddf5d9ee9a3d0760073187c3b7a7ba7b9ef5b9cae719ab73b3cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 4 Queen Elizabeth Drive Manaba 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.849641962687 30.385730282803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang