Successfully reported

Queen Elizabeth 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tertius H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasies gewees; kon nie better wees nie. Ons is meer as tevrede en dit was n fantastiese week gewees en gaan verseker met my tweede wegbreek-kans soontoe as die plek beskikbaar sou wees, Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons wil weer kom. Dit is ons tweede keer hier. En ons wil graag weer volgende jaar kom. My kinders noem dit al die see huis. Jy kan nie vir 'n rustiger atmosfeer en beter uitsig vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Uitstekende verblyf, 5 sterre vir waarde vir geld! Ons het ongelooflik lekker gebly! Die verblyf was silwerskoon en pragtig onderhou, met 'n asemrowende see-uitsig wat elke oggend spesiaal gemaak het. Die ligging is perfek - net 'n kort entjie se stap na die strand en naby alles wat ons nodig gehad het. Ons het heeltemal veilig gevoel met uitstekende sekuriteit en alarmstelsel. Die gasheer is behulpsaam en vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Het wonderlike tyd gehad, en so naby die see. Uitsig op die stoep is prysloos! Het heerlik lekker gekuier, en sou graag langer wou bly. Die toegeboude stoepkamer met pragtige seeuitsigte is 'n absolute wenner!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-lizé V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Heerlik! Lekkerste stoep en braai area! Lieflike ruim woonstel. Beste stoep en braai area en lekker groot leefarea! Al wat kan verbeter, is die kwaliteit van die beddens se matrasse en dalk meer liggies en goed vir as krag afgaan! Krag het 2 keer in die area vir 'n lang tydperk afgegaan en dan sukkel mens met lig! Kluis ook nie batterye ingehad nie. Verder die lekkerste woonstel vir 'n gesin met kinders! Nie ons 1ste keer daar nie en hopelik ook nie ons laaste nie!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome. Baie lekker gebly en moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtige eenheid, veilig en netjies, meer as wat ons verwag het. Pragtige plek, veilig en netjies met 'n stunnige uitsig. Ons sal definitief weer hierdie eenheid bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lovely place to stay with a spectacular view! Highly recommended. Would recommend this place! The view is spectacular! We saw dolphins every day as well as the whales up close! The place was neat and clean. The only thing needed is a washing machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze V
Lang verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld. Sien ons beslis in die toekoms. Ons het 'n wonderlike 9 dae gehad, die stoep laat jou heeltyd 'n see-uitsig hê as jy eet, en ons kon braai maak, maak nie saak van die weersomstandighede nie. Die mans het bietjie gekla oor die braaier se rooster wat nie kon op- of afstel nie, maar verder was daar nie nog klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Naby alles. See uitsig was asemrowend. Baie lekker. Ek het dit uiters geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Queen Elizabeth Drive, Manaba, Kwazulu-Natal, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf906f5e5643710022b01ecaa56f3957d26b9304ad60c9d8fddf5d9ee9a3d0760073187c3b7a7ba7b9ef5b9cae719ab73b3cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 4 Queen Elizabeth Drive Manaba 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.849641962687 30.385730282803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang