Successfully reported
+66

Queensrest

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1225 Cobham Road, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Queensrest is geleë in Queenswood, 'n voorstad naby die N1 en N4 in Pretoria. Dit is op die Gautrain-busroete geleë en naby die Gautrain Hatfield-stasie, Optimed Eye and Laser Clinic, Ear Institute, Universiteit, Loftus-stadion, verskeie hospitale en baie winkelsentrum-opsies.

By Queensrest is daar 6 pragtig versierde eenhede wat oopmaak na 'n groot tuin. Eenhede kan tussen 1 en 8 persone akkommodeer, afhangende van jou behoeftes. Eenhede is toegerus met moderne geriewe soos 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en privaat badkamers.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en 'n dek met uitsig oor die tuin met pragtige voëllewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n DStv Hotel-pakket met M-Net, M-Net Movies, al die sportkanale, SABC 1, 2, 3, en eTV, kykNET, en National Geographic beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat geen geraas of partytjies na 22:00 toegelaat word nie. Vervoer is beskikbaar met vooraf reëling.

Ons het sonkrag-rugsteunkrag en 'n rugsteunwatervoorsiening.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pierre H
Saam met lewensmaat
5.0
Queensrest never disappoints. As usual, the best place to stay when we go to the city. Clean, neat, and super comfy beds is all you nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Janine J
Gesin met tieners
5.0
Goeie diens en waarde vir geld! Dis die beste gastehuis ooit. Ek het al 3 keer daar gaan bly en sal weer en weer gaan. Dis my eerste boek as ons Preto...
Sien meer
Okt 2025
Maryna W
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters gerieflik! Baie mooi eenheid, goed toegerus en skoon en netjies. Die eenheid is heerlik ruim en modern. Aanmelding was blitsvinnig en aangenaam...
Sien meer
Sep 2025
Elzabé M
Gesin met tieners
5.0
Kuier in die stad. Ons het so lekker gebly by Queensrest, dis 'n rustige en stil omgewing. Glad nie gevoel of ons in die stad is nie. Baie veilig en d...
Sien meer
Sep 2025
Estelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Twee nagte oorgebly tydens oogoperasie. Pragtige, goed toegeruste verblyf. Sal dit definitief aanbeveel.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gerhard & Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 269

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1225 Cobham Road, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Queensrest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1225 Cobham Road, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZTllM2JhLTIzMmItNGNhNi05YjhkLTZlMjFlYzVlOTJhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 1225 Cobham Road Queenswood 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.733115 28.251586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang