Quinn Cottage & Studio
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Quinn Cottage Guest House
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binne of naby enige van die geboue is streng verbode.
Harde geluide en ontwrigtende gedrag sal nie geduld word nie.
Die swembad en vermaaklikheidsareas is oop vir gaste tussen 07:00 en 22:00.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Ekstra gaste sal nie toegelaat word sonder vooraf reëlings nie.
Gaste word versoek om die toegekende parkering te gebruik.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar voor aankoms.
Respekteer asseblief die gasheer en ander gaste vir die duur van u verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 27 Quinn Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang