Successfully reported

Raka

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Una J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netjies, gerieflik, veilig. Fantastiese wegbreekplek. Baie dankie aan Janine. Ons het ons kuier terdee geniet. Dankie vir die gerief van DStv, die manne kon toe lekker rugby kyk. Sal beslis jou plek aan beveel aan vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik. Netjies goed toegerus. Vriendelik ontvang. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier. Alles was skoon en netjies. Baie lekker geslaap. Heerlik in die kuier area gekuier. Die huis het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gekuier in die koue. Huis was gerieflik en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Selfs 'n wekker (hoenderhaan) was verskaf (sal asb. net sy tyd moet aanskuif weg van 2 vm af!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maynard M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Karoo liefde. Ongelooflik lekker gekuier, alles was perfek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld. Netjies. Regtig baie lekker gebly. Sal definitief daar bly in die toekoms. Ideaal vir twee paartjies wat wil gaan sterre kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die verblyf is alles wat jy nodig het om die pragtige omgewing te geniet. Baie lekker verblyf. Alles was baie netjies en skoon. Lekker leef- en kuierarea. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gerieflike, skoon en sentrale verblyf. Baie lekker gerieflike, skoon en sentrale verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Asemrowend. Ons het baie lekker gebly. Die huis het alles gehad wat ons benodig het. Die houtstoof was 'n bonus. Sal definitief weer teruggaan na Raka Gastehuis. Baie dankie vir die warme ontvangs ook. Ons het die rustigheid en mooiheid van die dorp ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 233

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36dfc4e4d3cbbd1a37bc5d67f3e7e9d2d05fc6dae92b55c6205ed73cbc4eb63f9b0ac1af84aa444ce7c327b13142c5eaf133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 8 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.395068589196 20.658048255156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang