Successfully reported
+35

Raka

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Raka is 'n lieflike selfsorgkothuis in Sutherland. Die eiendom is in die middel van Sutherland en dit is naby verskeie geriewe in die dorp.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en 'n koolstoof. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n Queen Anne-koolstoof wat ideaal is vir koue aande. Gaste het toegang tot WiFi en 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n binnebraai en 'n etensarea met sitplek vir 6 gate. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Una J
Saam met vriende
5.0
Netjies, gerieflik, veilig. Fantastiese wegbreekplek. Baie dankie aan Janine. Ons het ons kuier terdee geniet. Dankie vir die gerief van DStv, die man...
Sien meer
Sep 2025
Nelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Netjies goed toegerus. Vriendelik ontvang. Ons sal definitief weer kom.
Sep 2025
Wikus S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gekuier. Alles was skoon en netjies. Baie lekker geslaap. Heerlik in die kuier area gekuier. Die huis het alles gehad wat nodig was.
Sep 2025
Derek M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier in die koue. Huis was gerieflik en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Selfs 'n wekker (hoenderhaan) was verskaf (sal asb...
Sien meer
Aug 2025
Maynard M
Gesin met tieners
5.0
Karoo liefde. Ongelooflik lekker gekuier, alles was perfek, baie dankie.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 233

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 8 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Raka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Plein Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36dfc4e4d3cbbd1a37bc5d67f3e7e9d2d05fc6dae92b55c6205ed73cbc4eb63f9b0ac1af84aa444ce7c327b13142c5eaf133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 8 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.395068589196 20.658048255156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang