Raki's Rest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 07:00 - Adres: 108 Newlands Avenue, Western Extension, Benoni, Ekurhuleni, 1501 , Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Raki's Rest is in Benoni, Ekurhuleni, 'n dorp aan die Oos-Rand, Gauteng geleë. Dis 'n oulike, stil ideale plek vir reisende sakelui wat 'n oornagplek nodig het.
Die kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 1 gas. Die slaapkamer is ingerig met 'n driekwartbed en die badkamer het 'n stort. 'n Opblaas enkelmatras is op versoek beskikbaar vir slaapplek vir 2.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die eiendom is gerieflik geleë naby alle geriewe, 2 groot hospitale, die gewilde East Rand Mall en sowat 10 minute vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Ligging
- 108 Newlands Avenue, Western Extension, Benoni, Ekurhuleni, 1501 , Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 07:00 - Adres: 108 Newlands Avenue, Western Extension, Benoni, Ekurhuleni, 1501 , Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang