Ramsgate Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1285 Linton Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ramsgate Guest House is in die hartjie van Ramsgate bo-op 'n heuwel oorkant die strand geleë. Die gastehuis bied skouspelagtige uitsigte vanuit elke kamer, en het ook 'n uitkykdek om walvisse en dolfyne in seisoen te sien, en selfs inwonende vissarende.
Elke gerieflike gastekamer beskik oor lugversorging of 'n waaier, 'n yskassie en mikrogolfoond, gratis WiFi-internettoegang, 'n TV met Openview en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt kan in die eetkamer geniet word, of buite op die patio wat oor die see uitkyk.
Die gastehuis bied gaste ook die gebruik van 'n groot oneindig swembad, wat ligstoele het om op 'n sonnige dag te luier. Daar is 4 buitebraai-areas vir gaste se gebruik. Ramsgate Guest House bied ook die gebruik van strandgeriewe, insluitend strandstoele en handdoeke, verkoelers en ys.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1285 Linton Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1285 Linton Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang