Successfully reported

Ramsgate Palms 26

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Judy K
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Life changing! Die eenheid was perfek geleë, het maklike toegang tot die strand gehad en was presies soos dit beskryf is, selfs groter as wat ek aanvanklik gedink het. Die woonstel het alles gehad (en nog meer) wat mens kan verwag in 'n "self-catering" eenheid. Daar was nie WiFi beskikbaar nie, soos beskryf, en vir my was dit perfek om bietjie te "disconnect" en regtig net te rus. Daar is wel baie goeie opvangs as jy jou eie data gebruik. Die kompleks as 'n geheel is baie goed opgepas, met 'n vriendelike en hulpvaardige "caretaker" wat altyd beskikbaar is om te help. Daar is 'n "laundromat" beskikbaar op die perseel en ook 'n verhitte swembad! Die sekuriteit van die kompleks is baie goed, met 'n baie vriendelike wag by die hoofingang. Ek sal die eenheid vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

I will go again. Stay was amazing, location close to the beach for swimming and fishing, nice and quiet pool inside the complex as well. Braai areas are not in the best location. Suggestion: please add WiFi for visitors, add a fee with the accommodation fee, and relocate braai areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2025

Created good memories in the Ramsgate area. It was an enjoyable stay. Not quite a home away from home, but it has all the basics. Conveniently located close to the beach. Not the best view from this unit. Not good to be taking your own DStv decoder. And no WiFi; that's essential these days!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bobby S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

It was ok. No cleaning material, toilet rolls, towels etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

David Z
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Very nice. Very nice place, will do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Skoon, netjies en veilige plekkie. Naby aan die strand. Sekuriteitswagte was baie oulik en behulpsaam, sekuriteit in die kompleks is baie goed. Plekkie is goed uitgerus, 'n mens het alles wat jy nodig het. Enigste ding wat gepla het was bure wat nie ander in ag geneem het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Lekker. Ons is ontvang met baie liefde en vriendelikheid, ek beveel enige een aan om daar te gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Alles-in-een pakket! See, winkels, restaurante, kompleksgeriewe. Uitstekende ligging, loopafstand, 100 m vanaf Ramsgate swemstrand, Waffle House en Blue Lagoon restaurant. Ramsgate Spar, apteek, vulstasie en ander restaurante binne 1 km en maklik toeganklik vanaf N2. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa S
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Baie netjies, rustig en veilige area. Ons het definitief waarde vir ons geld gekry, strand is loopafstand en baie gerieflik. Almal was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie Pretroruis P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2021

Baie dankie. Dit was só die moeite werd. Naby die strand. Veilig vir my kinders. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessy-May
Ramsgate Palms 26
Ons is verheug om te hoor julle vakansie was lekker en die verblyf was na julle wense. Sien uit om julle weer te akkomodeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jessy-May Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachan Street, 26 Ramsgate Palms, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATiJ7uEttso7h3NcNmz9DboUuOhrvjWGoANt6PjEwstxKZvBKfx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Strachan Street 26 Ramsgate Palms 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.887682220714 30.35019331771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang