Successfully reported
+17

Ramsgate Rondezvous 7

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 518 Bream Crescent, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ramsgate Rondezvous 7 is 'n ruim vakansiewoonstel met skouspelagtige see-uitsigte, geleë in Ramsgate, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n see-wegbreek soek.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir ekstra gerief.

Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n buite-eetarea, ideaal om 'n al fresco-maaltyd met 'n pragtige uitsig te geniet. Gaste sal ook toegang hê tot die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering. Die woonstel is toegerus met rugsteunkrag tydens beurtkrag.

Gerieflik geleë aan die waterkant in die skilderagtige Ramsgate, is dit net 'n kort 400 m stap langs die Ramble na die Waffle House en hoofbadstrand. Die nabyheid aan restaurante, winkels en talle Suidkus-besienswaardighede maak dit die ideale plek vir 'n strandvakansie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 518 Bream Crescent, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 518 Bream Crescent, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463b8051e7c2fa268f43f154b081d0a26ed76c90f5f934040ffb430028884fb82c881eab91eaf4e0b34df6ebaaac8abfa6b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 518 Bream Crescent Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.886473062018 30.352896005389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang