Successfully reported
+26

Readman Gastehuis Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Readman Gastehuis Lodge streef daarna om 'n onvergeetlike ervaring vir elke gas te skep deur te verseker dat u verblyf aangenaam, gemaklik en verfrissend is. Hierdie bekoorlike gastehuis bied 'n vriendelike warm atmosfeer, gerieflik, vir sake- en vakansiereisigers, wegbreekpaartjies, en familie en vriende van hospitaalpasiënte.

Elkeen van die ruim slaapkamers het sy eie unieke karakter. Alle kamers het 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n privaat ingang. Kamergeriewe sluit DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.

'n Komplimentêre kontinentale ontbyt word in die kamer voorsien, of 'n volledige gekookte ontbyt is op versoek beskikbaar. Aandete is ook op versoek beskikbaar.

Die gastehuis bied gaste 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n privaat braai-area, draadlose internettoegang en 'n wasgoeddiens op versoek. Readman Gastehuis Lodge het ook 'n rustige tuin, ideaal vir troufoto's, matriekafskeid of 'n braai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 83 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Readman Gastehuis Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5OWUzYmE0LTIxY2UtNDFkNS04ZDQ0LTQyNmE4OWU1ZjQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 83 Readman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.844725726319 26.667466034393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang