Successfully reported
+33

Rebunie Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rebunie Self-catering bied gaste-eenhede en is in Calvinia geleë. Die gastehuis is ideaal vir 'n oornagplek vir gaste om te rus, op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Rebunie Selfsorg bestaan uit 3 eenhede, geleë in 1 gebou. Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Elke gastekamer beskik ook oor 'n kombuisie met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, en breekware en eetgerei.

Elke eenheid het 'n beskutte patio met 'n ingeboude braai-area om te gebruik. Gratis WiFi-internet is beskikbaar op die perseel, asook veilige parkeerplek vir voertuie. Rebunie Self-catering is ook naby die dorp se winkels, kitsbanke, 'n paar koffiewinkels en 'n poskantoor geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rienie Hubert H
Saam met lewensmaat
5.0
Tarantula Guest House was fantastic; I had a good stay. Loved it. I can't rate Rebunie because we slept in a different self-catering pl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Johan A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly, sal weer daar kom kuier.
Sep 2025
Tedine V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, baie netjies! Ons het ons baie lekker gebly by Rebunie! Baie skoon, netjies, warm kombers, heater en warm shower. Sal definitief weer daa...
Sien meer
Jul 2025
Almarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en skoon akkommodasie. Was baie netjies en goed ingerig met 'n warm kombers en 'n lugversorger wat kan warm maak. Aangename ervaring.
Jul 2025
Marlet V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed ingerig en versorg. Toe vars blomme in die verblyf gekry! Ons het gebly in Tarantula 1. Pragtige uitsig. Voedsel vir die siel.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 610

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rebunie Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917fa3274112adbb8bdb74f67047a51a668f78d49c3a8e2a5a07eef10dc49f23ecb0c12f32ff7c2a6c4da2eadeffdd3f79f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471775995978 19.779088144202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang