Successfully reported

Reebok Rus

Time for 2 @Reebok Rus
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 015
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Tyd vir 2 by Reebok Rus is die perfekte keuse vir ‘n romantiese wegbreek vir twee of jong gesin met klein kinders. Reebok Rus het ‘n troeteldiervriendelike beleid sodat dierekinders ook kan saamkuier! Ons blouvlagstrand met getypoele is 'n lushof vir kinders, en slegs 5minute vanaf Reebok Rus. Dié eenheid loop uit op 'n lowergroen grasperk en kruietuin met asemrowende uitsigte oor die Outeniqua Bergreeks. Wat Reebok Rus so spesiaal maak is die kunstige dekor en unieke herwinde meubelment soos die "branderplank- buitestort" ideaal vir afspoel na 'n dag se baljaar op die strand! Nog 'n gunsteling by gaste is die gesellige buitebraai en pitvuur area, omsoom met 'n tapisserie van organiese kruie, vars groente en geurige laventel – binne bereik om vleis op die vuur heerlik te geur en te braai! Volledig toegerus met roosters en al die nodige bykomstighede. Eet buite onder die buitelugafdak, kompleet met 'n ruim tafel en sagte sitplek met knus kussings. Mense en dierekinders geniet die sagte, ten volle omheinde, grasperk ewe veel , terwyl volwassenes veerpyltjies speel of bloot net ontspan! Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat oor die tuin uitkyk. Die leefarea het twee enkelslaapbanke. Die badkamer is volledig toegerus met 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis het 'n aparte yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, lugbraaier en kombuis-eiland-sitplek waar etes geniet kan word. Avontuurlustiges kan ook die kanoes met piekniekmandjie bespreek om die vele riviere in die omgewing te verken. Krag is ingesluit by die tarief ( geen voorafbetaalbare krag) Die eenheid is toegerus met vinnige, onbeperkte WiFi en volle DSTV. Dierekinders is welkom mits vooraf gereël.'n Addisionele fooi van R280.00 per troeteldier is betaalbaar direk by eiendom.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Vuurmaakhout
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Waterbottel(s)
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Strykyster
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat dele van die verblyf met 'n klein aantal (14) trappe bereik word.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Klein troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word. Geen katte asb.
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste is welkom om op die balkon te rook.
Een krat hout en vuuraanstekers word voorsien. Ekstra vuurmaakhout kan by ontvangs gekoop word.
Gaste kan kano's en piekniekmandjies bespreek. 'n Piekniekmandjie kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word. Gaste moet die eienaar oor enige dieetvereistes of allergieë inlig.
Harde musiek en geraas word nie ná 22:00 toegelaat nie.
Hierdie eiendom is nie vir partytjies of funksies geskik nie, tensy vooraf gereël.
Daar is 'n kragopwekker en krag is by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain Bliss @Reebok Rus
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Mountain Bliss @Reebok Rus het artistieke dekor en unieke herwinde meubels soos die "branderplank buitestort" ideaal om af te spoel na 'n dag van baljaar op die strand. Die tweeslaapkamerwoonstel is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Alternatiewelik kan beide eenhede op die perseel tot 10 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n dek met uitsigte oor die berg en platteland. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, lugbraaier en koffiemasjien. Etes kan by die toonbank of by die groot etenstafel op die balkon geniet word. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met 'n kaggel/braai en berg-uitsigte. Die woonstel het ook bordspeletjies, gratis WiFi, volledige DStv-pakket en 'n veerpyltjiebord. Daar is 'n buitebraai en vuurmaakarea. Eet buite onder die buitelugafdak, kompleet met 'n ruim tafel en sagte sitplek met knus kussings. Dierekinders is welkom mits vooraf gereël.'n Addisionele fooi van R280.00 per troeteldier is betaalbaar direk by eiendom. Daar is 'n gemeenskaplike volle omheide tuin met groen gasperk vir diere om te baljaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat dele van die verblyf met 'n klein aantal (14) trappe bereik word.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Klein troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word. Geen katte asb.
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste is welkom om op die balkon te rook.
Een krat hout en vuuraanstekers word voorsien. Ekstra vuurmaakhout kan by ontvangs gekoop word.
Gaste kan kano's en piekniekmandjies bespreek. 'n Piekniekmandjie kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word. Gaste moet die eienaar oor enige dieetvereistes of allergieë inlig.
Harde musiek en geraas word nie ná 22:00 toegelaat nie.
Hierdie eiendom is nie vir partytjies of funksies geskik nie, tensy vooraf gereël.
Daar is 'n kragopwekker en krag is by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 015
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Noordsig Avenue, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bd3b4c8af7df79c40609a0e333d6031eca4144d5b79acde9642d8a789dbe8557910553b4fca3082e55e2e05397cbc1de40d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 015 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 55 Noordsig Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.072696597287 22.161872229465
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang