Successfully reported
+28

Remhoogte Farmstay

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 R2 134 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Remhoogte Farmstay is 'n werkende plaas aan die voet van die Langeberge, in die Bonnievale-area in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat die gewoel en gewerskaf wil ontsnap en 'n ontspannende wegbreek wil hê.

Hierdie huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, met slaapplek vir tot 8 volwassenes en 2 kinders. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n stort. Die een slaapkamer het 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die oorblywende slaapkamer met 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, lugbraaier, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan tyd op die patio by die kroeg of op die buitesitplek deurbring, of 'n kort entjie langs die roete na die waterval geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louis V
Saam met vriende
5.0
Perfekte naweekhuis om die mooi omgewing te verken! Die huis was baie netjies, goed toegerus, en het genoeg spasie om gesellig te kuier. Alhoewel die ...
Sien meer
Apr 2025
Jon G
Saam met vriende
5.0
Wonderful place for friends or family to get together, we will definitely visit. Wonderful place to stay, amazing hosts. Great centrali...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ashley D
Saam met vriende
5.0
Absolutely wonderful. I can highly recommend staying here, it is such a beautiful place and very cosy. Great views, more than enough sp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Daniel D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi uitsig, dinge om te doen in die omtrek. Baie lekker, dankie!
Aug 2024
Jakkie B
4.6
What a lovely venue for groups of 6 to 8. Great spaces to gather in front of. The perfect venue for bigger groups of people. Great spac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Remhoogte Farmstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 134
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 134
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 134
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3de36f7c234e46f4aa3f2b933297a359ec814e01ffa2d910403d272ec430a23b464807f4912b8b7f17e7e2717919d00b8ac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 133 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 R60 Boesmanspad, Langeberg 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 12:00 -33.894516006767 20.179781704031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang