Remhoogte Farmstay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 14 Des 2025.
Ontvang 'n gratis bottel vonkelwyn en kaasbord (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2026 tot 15 Feb 2026.
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Selfoonopvangs is baie beperk op die plaas.
Gaste word aangeraai om via WhatsApp te kommunikeer.
Die gasheer verskaf 3 sakke hout en vuuraanstekers.
Gaste is welkom om op die plaas te stap; geen voertuie word egter toegelaat om rond te ry nie.
Hekke wat toe is moet gesluit bly, asseblief.
Beeste en skape loop op die plaas rond.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang