Successfully reported

Remini

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bianca I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Remini was our home away from home, we had an amazing time at Remini. Our stay at Remini was amazing. Remini is beautiful inside and outside. The apartment was designed with the guest in mind; everything made easy. The guest must just relax and enjoy their stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Hallo Bianca Thank you for your positive review regarding your stay at Remini. We appreciate it very much. It was a great pleasure to accommodate you. Regards

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies en gerieflik. Nic en Retha is vriendelik, hulpvaardig en kommunikeer baie goed. Die verblyf was baie lekker, netjies, skoon en gerieflik. Dis definitief een van die beste waarde-vir-geld verblyf opsies waar ons al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor jul verblyf by Remini. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves - ons het julle as baie aangename en netjiese gaste ervaar. Groete

Robert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Will definitely go back. Great hospitality and very good amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Hallo Rob Thank you for your positive review of Remini - it is highly appreciated. Looking forward to seeing you again. Regards Retha

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly en eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Baie dankie vir die positiewe terugvoer rakende julle verblyf by Remini. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Groete

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Kalmte vir jou siel, 5 ster akkommodasie, sal Remini definitief aanbeveel. Vriendelike gasvrou en gasheer het ons baie welkom laat voel. Die tuinwoonstel is baie ruim, skoon, netjies, stil en in 'n rustige omgewing, alles wat ons nodig gehad het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Hallo Elaine Ons het julle as baie aangenaam, stil en netjies ervaar - dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Baie dankie vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit baie. Groete

Janet N
Lang verblyf
5.0
Jun 2025

Very comfortable, clean, ideal location with friendly hosts. Loved having the use of the upper deck which has a fantastic view. The accommodation is very spacious and everything has been thought of. Location is ideal for everywhere including my daily walk/run. Very quiet and peaceful. Hosts are very friendly and helpful. Coming from Joburg, I felt very safe. I will have to come back in the summer/spring as I'm sure there is more to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Hallo Janet Your positive feedback is highly appreciated. It was a great pleasure to accommodate you, and we are looking forward to seeing you again. Kind regards Retha

Auriol L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik naby alles. Die verblyf was baie gerieflik, net een ongerief: die vertrekke is baie koud, aangesien daar nie son in die gebou kom nie. 'n Verwarmer sal baie help. Verder was dit fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Ons gee aandag aan die kwessie rondom die verwarming van die woonstel. Groete

Nerina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitmuntend. Pragtige plek en mooi skoon. Sien ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Baie dankie vir die positiewe terugvoer rakende jul verblyf by Remini. Ons waardeer dit baie en sien uit na jul volgende besoek. Groete

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie goeie verblyf. Baie netjiese, skoon en ruim verblyfplek met aangename en hulpvaardige eienaar. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Hallo Johan Baie dankie vir die positiewe resensie wat ons van julle ontvang het. Dit beteken vir ons baie op die pad vorentoe. Groete

Vera V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Quiet, restful stay. Friendly, welcoming hosts. Cottage clean, comfortable and functional. Beautiful garden!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Remini
Thank you for your positive feedback regarding your stay at Remini. It is highly appreciated.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Leadwood Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG07fW6SoReO8QFCE7YnmenU3VyquMDvhqjCqNzVxh6h5G6Etje?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 54 Leadwood Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0366069 24.924575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang