Reserved Suites Illovo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 94 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Melville Road, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Reserved Suites Illovo is in 'n 16-verdiepinggebou van gegoede lewe geleë in Illovo Sentraal, tussen Sandton en Rosebank. Die verblyf is gerieflik vir beide kort- en langtermynverblyf.
Verblyf word gebied in Koninginkamers, Deluxe Studios, Eenslaapkamerwoonstelle, Executive 2-slaapkamerwoonstelle en 'n Drieslaapkamerwoonstel. Elke eenheid het sy eie privaat badkamer met Charlotte Rhys badkamergeriewe, 'n goed toegeruste kombuisie of kombuis met 'n Nespresso-masjien, ketel en yskas, en 'n platskerm-TV, of gaste kan by hul eie Netflix- en ander stroomrekeninge aanmeld. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Die gebou bied geriewe soos 'n volledig toegeruste gimnasium, 'n infinity pool met skyline-uitsigte, 'n sauna en joga-ateljee. Die Café op Sentraal op die agtste verdieping is die ideale plek om 'n tydjie uit te neem en 'n goeie koffie of ete te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die professionele, vriendelike ontvangs en portierpersoneel is beskikbaar om in gaste se elke behoefte te voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reserved Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 70 Melville Road, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Reserved Suites Illovo het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 94 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Melville Road, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang