Successfully reported

Revenir

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Casper D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlik en goeie oornag fasiliteite! Die TV kanale sukkel bietjie. Derde keer terug en stel nie teleur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthi H
1 nag
5.0
Sep 2025

Gerieflik en effektief. Vriendelike ontvangs en verduideliking van alle prosedures, slim voorsiening van alle geriewe, smaakvolle dekor, veilig, privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netjies, mooi gerieflik. Baie lekker oornag oppad wildtuin toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Was baie lekker en vriendelike gasheer. Dit was heerlik, baie mooi en gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renée R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Sal beslis aanbeveel. Sien weer. Baie lekker gebly, dankie. Vriendelike ontvangs met goeie diens, gemaklik gebly, veilig vir persoon en voertuig. Naby Middelburg Mall, en maklik gebruik gemaak van Mr D afleweringsdiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pedrie S
Lang verblyf
5.0
Jun 2025

Ben en Helda is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief in toekoms weer daar. Baie. Sal hulle aanbeveel. Ben en Helda is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief in toekoms weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Twee nagte oorgebly saam met eggenote. Goedgeleë, gerieflike, netjiese en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netjies, vriendelik en gemaklik. Dit was lekker om daar te bly. So skoon en netjies. Waarde vir geld. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Skoon, gerieflik en gesellig. Alles was perfek. Die plek is netjies en perfek geleë naby die mall. Sal vir seker aan enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 500
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Chapmanspeak Drive, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad994fbd964042b75e4e8dd766f5fdfdc1118f9447e69f0b1c67962df7a7efcf38e80988a7b4485a556bcef7fb3c35bdda4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 99 5 1 5 65 Chapmanspeak Drive Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.79704315663 29.460155746693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang