Successfully reported

Rhenoster Valley Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sam D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Beautiful. Isolated. Authentic. I'll come again! Our hostess was there to meet us and show us around her historical cottage. A spectacular entrance of more than twenty kilometres of lovely smooth dirt road led to the pretty cottage. I could have stayed a week. It has a fireplace in the kitchen area which we enjoyed. The kids loved the decor, and we loved the historical photos in the books. We felt very, very happy in this cottage. This is why travelling in South Africa is such fun, discovering gems like this. I can highly recommend this cottage. We came away with a selection of preserves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greta E
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Onvergeetlike, rustige wegbreek. Rhenostervalley is 'n pragtige, outentieke Karoo-huis met 'n ryk geskiedenis wat selfs in 'n boek vasgevang is – heerlik om te lees tydens ons verblyf. Die huis is stylvol en volledig toegerus – jy kort regtig niks nie. Alles is netjies, skoon en huislik; dit voel soos 'n geliefde familiehuis met karakter en warmte. Dit was besonders om vir 'n slag sonder selfone en internet te wees – die stilte en eenvoud van die plaaslewe bring 'n mens tot rus. Ons het heerlik gestap en ’n rustige piekniek langs die stroom verder af in die kloof gehou. Die lapa en binnebraai is ideaal vir gesellige kuiers. Tannie het ook 'n lekker verskeidenheid ingelegte produkte aangebied wat ons kon aankoop – alles heerlik tuisgemaak. Dit is grondpad tot by die plaas, maar ek het dit maklik met my Polo Vivo gemaak. Die rit vanaf die sterrewag tot by Rhenostervalley is absoluut asemrowend – ons het verskeie kere gestop om foto’s van die landskap te neem. ’n Ware stukkie Karoo-rus en inspirasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Baie dankie, Greta, vir die positiewe en omskrywend weergawe van jul verblyf en ondervinding tydens jul besoek by Rhenoster Valley Gasteplaas. Groot waardering! Julle is altyd welkom vir 'n toekomstige besoek. Dalk vir langer vir nog meer interessanthede wat Rhenoster Valley Gasteplaas bied. Karoogroete! Anna-Marie Olivier

Elizabeth K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastic. Enjoyed it immensely. Anna Marie was extremely helpful and explained everything in detail. The warm water bottles were great during the cold nights!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heavenly. Absolutely peaceful - no TVs, cellphones - bliss!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Thank you so much, Ben, for your positive remarks about your stay at Rhenoster Valley Gasteplaas. Very much appreciated! A wonderful privilege to accommodate guests like you two. You are welcome to visit us again in the future. Karoogreetings!

Louis D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Plaas kuier onder die sterre! Wonderlike plaas kothuis verblyf! Wens ons kon langer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Hi Louis, Dankie vir die positiewe terugvoering oor jul verblyf op Rhenoster Valley Gasteplaas. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Definitief vir n langer kuier! Karoogroete! Anna-Marie Olivier Rhenoster Valley Gasteplaas

Robert D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Awesome. Mrs Olivier sent through directions and voice messages for directions well in advance. We were warmly greeted and shown around the house. Everything was neat and clean. Beautiful setting and given a short history of the home and farm. It was too cold to sit outside and look at the stars but will for sure go back again. One of the best stays to date.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Awesomeness at its best! We truly enjoyed our stay. Our hosts were gracious and there was nothing that we felt was missing. Everything you could possibly need was there, including breathtaking mornings and superb stargazing around the Lapa bonfire. Access is on a maintained gravel road, although it can be quite rough in some spots for a normal car and there are water crossings to take into account. We took double the GPS time (3 hrs as opposed to 1.5 hrs from the main road) to get to the guest lodge and double time out again as we had to go slow using a normal car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Thank you Tracy for your positive remarks about your stay at Rhenoster Valley Gasteplaas. Very much appreciated! Why didn't you mention that you travelled the Karoo gravel roads with a Mustang! We were very much surprised! At least you are so welcome to visit us again in future, but rather not with the Mustang!

Linda D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Stil omgewing. Dit was 'n aangename verblyf. Alles wat jy nodig het, is daar, maar bring jou stoeltjie saam. Daar is slegs sonliggies; geen selfone kan hier gelaai word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Stil, rustig, natuur, wegbreek, sterre. Ons het heerlik gebly op Rhenoster Valley Gasteplaas. Dit was stil en rustig, die uitsigte en die sterre ongelooflik. Die plaashuis dateer uit 1840 en dit is besonders uniek. Ek sal ook definitief die 10 km staproete na Arendkloof aanbeveel. Dit is 'n maklike stap en die uitsigte is asemrowend. As jy wil wegkom van alles, is hierdie die regte plek om heen te gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Baie lekker naweek, mooi plek. Ons het lekker gebly, vriendelike en behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Hallo Deon, Dankie vir julle positiewe terugvoering oor julle verblyf by Rhenoster Valley Gasteplaas. Ons waardeer ook die lekker interaksie en al jou kundige gesprekke!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenoster Valley, AP2259, Sutherland Rural, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90e9f45ee87e698d41739049b594902451d077dc5ec881dddf785603d07687158ffeb82a8b4c49f3638d5a657905ed97e61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense 17 5 1 5 Rhenoster Valley AP2259 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.440168369651 21.210950076923
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang