Successfully reported
+11

Rhodes Cottages - Willow View Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 120 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Willow View Place is 'n lieflike selfsorghuis in Rhodes. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die boomryke Bellrivier, Rhodes Park en majestueuse berge vanaf die voorste onderdakstoep.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n toonbank toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n kaggel en gemaklike rusbanke.

Gaste het toegang tot 'n plattelandse tuin en 'n onderdakstoep met 'n buite-eetarea en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Quintin V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker koud gekry in Rhodes saam die familie in 'n lekker huisie. Lekker gebly in die koue middel van die winter. Die sneeu op die berge was iets beso...
Sien meer
Jul 2025
Clayton V
Gesin met klein kinders
5.0
Our favorite house in Rhodes. Not our first time in Rhodes but our first time at Willow View Place. We'll stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Kyle M
Saam met vriende
5.0
Perfect stay. The stay was very comfortable and relaxed; it had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Dewald V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly in lieflike kothuis. Sal definitief weer daar oorbly. Ons het baie lekker gebly. Die ou huisie is lieflik modern binne en ruim.
Des 2024
Werner W
Saam met vriende
5.0
Great overnight stay. Great overnight stay and all you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 66 Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages - Willow View Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 120
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 120
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 120
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79621aea5b8bd4b36609a9e0c5cd5bf48fe4f86beb6a196567f5f4d92381f4cd79ac14cc37e91e61f8de88129f6119399fcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 66 Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.794826073643 27.963564144319
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang