Successfully reported

Rhodes Cottages - Willow View Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Quintin V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker koud gekry in Rhodes saam die familie in 'n lekker huisie. Lekker gebly in die koue middel van die winter. Die sneeu op die berge was iets besonders gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clayton V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Our favorite house in Rhodes. Not our first time in Rhodes but our first time at Willow View Place. We'll stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfect stay. The stay was very comfortable and relaxed; it had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Lieflike, huislike huisie in 'n rustige straat met die allermooiste berg uitsig. Ons het 2 nagte oorgebly by Rhodes Cottage - Willow View Place, en was aangenaam verras met die huislikheid en netheid van die eenheid. Dit is so goed ingerig en skoon, ons sou vir baie langer daar kon bly. Die kombuis is baie goed toegerus en die twee badkamers baie gerieflik. Die linne en beddens het gesorg vir 'n goeie nagrus, en die elektriese komberse en lieflike kaggel het ons gehelp om die yskoue nagte te kon deursien. Ons wil baie graag teruggaan en sal vir seker weer hierso boek. Ons host het ook vir ons gehelp met hout en aanstekers, en het aangebied om te help met items van die dorp af, as ons iets benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gebly in lieflike kothuis. Sal definitief weer daar oorbly. Ons het baie lekker gebly. Die ou huisie is lieflik modern binne en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Great overnight stay. Great overnight stay and all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Restful spot in a charming village. Lovely period cottage that has been renovated with all the necessary modern conveniences. Good location too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sielsalige verblyf in wonderlike blyplek. Dit was 5-ster verblyf met genoeg spasie, wonderlike beddens en alles wat mens benodig met vakansie. Die uitsig is asemrowend en die stilte is baie goed vir die siel. Die mense van Rhodes Cottages is wonderlik en sorg vir als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebbie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Goed. Lekker. Baie knus en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Mooi plek en lekker op die voorstoep in die son ontspan. Ons het lekker gebly en heerlik gekuier. Sou net voorstel dat droë kaggelhout (1 sak per aand) vir winteraande ingesluit moet word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 120
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 120
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 120
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79621aea5b8bd4b36609a9e0c5cd5bf48fe4f86beb6a196567f5f4d92381f4cd79ac14cc37e91e61f8de88129f6119399fcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 66 Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.794826073643 27.963564144319
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang