Successfully reported

Rietfontein Guest & Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflik lekker en pragtige plek. Vreeslik lekker. Ons is na 'n groter eenheid opgradeer en dit was fantasties. Die huisie was baie luuks en modern, en die mense het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ek sal maklik teruggaan en nog mense saamvat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saritha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal beslis weer van die opsie gebruikmaak. Ons was besonder beïndruk met die verblyf. Ons akkommodasie is opgradeer na die huis sonder enige koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sielsrus, goddelike vrede en pragtig. Dit was 'n heerlike naweek. Annie is die vriendelikste gasvrou en het agteroor gebuig om ons naweek 'n hoogtepunt van die jaar te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha Mmamothime M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Nice. Very clean and beautiful. The owners are very friendly. We had a very nice time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Relaxing days in a tranquil setting. The photos don't do the size of the house justice. It is massive. The house was perfect for us - 4 adults and 2 toddlers but can easily accommodate many more. The kitchen is well equipped and we had everything that we needed. We were a group of ladies and felt very safe. Our friendly hostess welcomed us at the lodge. I highly recommend this getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bertie
Rietfontein Guest & Safari Lodge
Baie dankie Alet. Jul voel soos jare lange vriende! Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Matshidiso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

The stay was fine. The place was nice, but the activities that were listed were not available. There was nothing to do there, and you need to book activities at other places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Clarice D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rus vir die siel. Een van die rustigste plekke om net weer te reset. Alles wat nodig is, huis is baie ruim en plekke vir elke persoonlikheid. Sal vir seker weer hier 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaschka H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Dis 'n pragtige plaas en perfek vir vriende wat wil saamkuier! Ja, dit het voldoen aan ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Rietfontein Guest & Safari Lodge
Baie dankie. Gaste soos julle maak dit vir ons maklik! Ons strewe is om graag te bou op dit wat ons het, en om ou gaste weer te kan ontvang, en hopelik te kan verbeter.

Johnde G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Dit was ongelooflik rustig gewees en ons het 'n paar diere gesien. Dit was vreeslik lekker gewees. Die omgewing is baie rustig en veilig. Die lodge self was ongelooflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Rietfontein Guest & Safari Lodge
Baie dankie Johnde. Ons strewe is om altyd te verbeter, op alle vlakke. Ons hoop is dat mense se “bekers” weer vol word en die nodige rus hier te kan kry.

Yvonna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit was uit die boonste rakke. Dit was 'n absolute fees om by Rietfontein Safari Lodge te kon bly. Annie en haar man is vriendelike, bedagsame en goeie mense. Die huis is netjies en skoon. Ons het soveel meer gekry as wat ons kon dink. Die wildrit was great. Mag die Here julle in alles seën, en mag sy guns altyd op julle rus. Ek ry enige tyd 13 ure weer tot by julle. Ons het lekker geslaap, gekuier en mooi herinneringe gemaak. Ek beveel julle enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Rietfontein Guest & Safari Lodge
Baie dankie Yvonna. Was 'n voorreg om jul te kon ontvang. Ons hoop is om altyd te verbeter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bertie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht Road, Rietfontein Farm, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a678287a7be4ad2884c8a993abaf1192fe3c3eac794804e3d35e123d53403de8e75b6fce5d972afc6744d6d2934e5ed11e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Nooitgedacht Road Rietfontein Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.797786387937 28.215205989331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang