Successfully reported
+17

Brabeesmond

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die verblyf is op die plaas Brabeesmond geleë en bied bekostigbare, gerieflike oornagverblyf vir 'n klein gesin of 'n paartjie.

Die 2 eenhede is langs die huis, maar is steeds privaat. Die Rietkamer beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die toiletarea word van die kamer geskei met 'n mobiele houtafskorting. Die leefarea bevat 2 enkelbeddens, 'n yskas, mikrogolfoond en ketel.

Jacoma, wat langs die Rietkamer is en tot 3 gaste kan akkommodeer, kan op sy eie of saam bespreek word.

Die kamer beskik ook oor koffie- en teemaakgeriewe en lei na 'n rustige tuin. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Gaste kry veilige parkering op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nthabiseng M
Saam met vriende
5.0
Excellent. Great stay with Jaco and Elma. Very kind and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
John O
Saam met vriende
5.0
Wegbreek. Lekker natuur en plaas. Oranje Rivier. Augrabiesvallei. Lekker gebraai en gekuier.
Mei 2025
Dirk B
Gesin met tieners
5.0
Take time and enjoy small things in life. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marlene V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspannende kuier! Warm hartlike ontvangs en gasvrou het deurentyd seker gemaak of ons tevrede is en of iets kort.
Apr 2025
Ruané N
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home! We were welcomed like family, they made sure we were comfortable and satisfied. We felt right at home. Loved the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
  • Gaste dink Brabeesmond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ed6228b1e72f62dc5d31c6bd78e13d5564e09c5119898843f31c68385a1d2258aa67a9763b2abd49b15c26a77dc31c51f8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 R359 Brabeesmond 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.649793039189 20.366371535101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang