Successfully reported
+47

Rietpoel Truffle Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spuithoek Road, Melkhoute Fontein Farm, Portion 41, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Rietpoel Truffle Farm is 'n selfsorghuis op 'n plaas in Stilbaai, net sowat 18 km vanaf Stilbaai Gholfklub en dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die plaashuis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed het. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n ingeboude kaggel. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Hiér kan gaste lekker op die stoep agteroorsit en saam met die familie braai. Die kinders kan op die grasperk speel en piekniek hou. Diegene wat lief is vir die natuur kan die fynbos-roetes te voet of met 'n bergfiets verken en al langs die Goukourivier ry.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rykie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Spuithoek Road, Melkhoute Fontein Farm, Portion 41, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rietpoel Truffle Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spuithoek Road, Melkhoute Fontein Farm, Portion 41, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27fc42ac698486586d767b0e746b133f58395e070e987f9e44b73c4ed12e79aa463999f29ccff72397a388b3120c0b079b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 11) 1 5 1 5 Spuithoek Road Melkhoute Fontein Farm, Portion 41 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.295688095111 21.313054321983
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang