Successfully reported
+33

Ripple Hill Hotel

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Ferreira, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ripple Hill Hotel is geleë op die rand van die manjifieke Baviaanskloof Mega-reservaat in die hartjie van die sitrusboerderygemeenskap van Patensie, 'n dorp in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap. 'n Perfekte wegbreek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Die hotel dra 'n ouskool sjarme en karakter met verhoogde plafonne en houtvloere regdeur. Verblyf beskik oor 7 kamers wat geskik is om tot 14 gaste in totaal te akkommodeer. Elke kamer is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en toilet, lugversorging, WiFi, kamerdiens en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, Groot 5, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem in.

Neem asseblief kennis dat aangesien ons Restaurant en Kroeg op 'n Sondag gesluit is, ons nie ontbyt of enige ander maaltye op 'n Sondag kan aanbied nie. Ons kan jou egter verwys na 'n paar nabygeleë eetplekke wat voorsiening maak vir ontbyt en middagete op Sondae, 8vm tot 5nm.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Corne O
Saam met vriende
5.0
Die hotel is baie netjies en die kroeg se personeel is baie vriendelik. Baie lekker gebly, en die kos op die spyskaart was heerlik en baie billik gepr...
Sien meer
Aug 2025
Andrew M
Saam met lewensmaat
5.0
Would stay again. Great hotel and atmosphere. The ribs were delicious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and cosy. Very comfortable room and friendly staff. Delicious supper.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Graydon R
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal. We were so happy to arrive late, still be able to order food and the food was incredible. The service was personal and very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Magna V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige hotel. Ons het deur die Baviaans Kloof pas gery en oorgebly by die Ripple Hill Hotel. 'n Pragtige hotel, netjies en skoon, en die kamers is b...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Paul Ferreira, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ripple Hill Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Ferreira, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ14k4i1B43gJCUOPrGhWpcOPJ7DQsKGhpxxscKtkwPi2dDQenh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Paul Ferreira Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.758901833698 24.809135198593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang