Ripple Hill Hotel
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n groot dubbelbed en 'n luukse badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit in lugversorging, gratis seep, sjampoe en opknapper, 'n haardroër, gratis tee- en koffiemaakgeriewe en kamerdiens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let asb. daarop dat ons restaurant- en kroegareas nie op Sondae oop is nie en ons kan dus geen etes op Sondae bedien nie. Ons kan wel ons gaste na eetplekke in die omgewing verwys wat ontbyt en middagetes op Sondae tussen 08:00 en 17:00 bedien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet vooraf reël as die bed in 2 enkelbeddens omskep moet word. Kamergeriewe sluit lugversorging, seep, sjampoe, opknapper, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en kamerbediening in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let asb. daarop dat ons restaurant- en kroegareas nie op Sondae oop is nie en ons kan dus geen etes op Sondae bedien nie. Ons kan wel ons gaste na eetplekke in die omgewing verwys wat ontbyt en middagetes op Sondae tussen 08:00 en 17:00 bedien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Ferreira, Patensie, 6335, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang