Successfully reported

River Chalets Mariental Campsites

Kampeer/karavaan
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R 330
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kampeerterrein het 2 kampeerplekke met privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak. Die kampeerterrein het WiFi, elektrisiteit, water, ligte en 'n piekniektafel. Een kampeerplek het 'n grasperk vir tente en die ander kampeerplek het meer ruimte en is ideaal vir 'n karavaan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat nie.
Geen geraas of wangedrag word na 21:00 en voor 07:00 toegelaat nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie.
Slegs ingeklokte gaste mag die swembad gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 330
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0fdaac0a5dcd988a0279933cf06b59c8a175e95c7ba9ab9aead19e3d2e52d7a1116a122326f51c6803e70b122ba0303fcb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 B1 Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.624379581257 17.954336632314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang