Successfully reported
+12

River Chalets Mariental Campsites

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Mariental, Hardap
  • Vanaf R330 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River Chalets Mariental Campsites bied kampverblyf vir vissermanne en gesinne langs die B1 in Mariental.

Daar is 2 kampeerplekke, elk met 'n privaat ablusieblok met 'n stort, toilet en wasbak. WiFi, elektrisiteit, water, ligte en 'n piekniektafel is beskikbaar. Een kampeerplek het 'n grasperk vir tente en die ander kampeerplek het meer ruimte en is ideaal vir 'n karavaan.

Daar is 'n restaurant en stalletjie op die perseel. Die stalletjie bied roomys, hout, drinkgoed, geskenke en meer. Die restaurant bedien steaks, pizzas, burgers en Namibiese bier.

Die perseel bied 'n speelgrond en 'n klein dieretuin met 'n kameel, vlakvark, springbok, volstruise en plaasdiere. Daar is ook 'n swembad en Jacuzzi. Die Jacuzzi moet vooraf en teen 'n ekstra koste bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Birgit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • B1, Mariental, Hardap
  • Gaste dink River Chalets Mariental Campsites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 330
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 330
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0fdaac0a5dcd988a0279933cf06b59c8a175e95c7ba9ab9aead19e3d2e52d7a1116a122326f51c6803e70b122ba0303fcb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 B1 Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.624379581257 17.954336632314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang